Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798184441 | Published: October 4, 2024 | Paperback

Harry Potter 7: Harry Potter en die skatte van die dood

Harry Potter 7: Harry Potter en die skatte van die dood

Regular price R 370
Regular price R 0 Sale price R 370
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

“'Gee Harry Potter vir my,' sê Voldemort se stem, 'en niemand sal seerkry nie. Gee Harry Potter vir my en ek sal die skool onaangeraak laat. Gee Harry Potter vir my en julle sal beloon word.'”

Terwyl Harry Potter in die sykar van Hagrid se motorfiets klim en in die lug opstyg om Ligusterlaan vir die laaste keer te verlaat, weet hy Heer Voldemort en sy Doodseters is nie ver agter nie. Die beskermende towerspreuk wat Harry tot nou toe veilig gehou het, is verbreek, maar hy kan nie aanhou wegkruip nie. Die Donker Heer blaas vrees in alles waarvoor Harry lief is, en om hom te stop, sal Harry die oorblywende Horcruxe moet vind en vernietig. Die laaste stryd moet begin - Harry moet sy vyand in die oë kyk . . .

View full details