Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798184458 | Published: July 12, 2024 | Paperback

Foto's en fairy lights

Foto's en fairy lights

Regular price R 265
Regular price R 0 Sale price R 265
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

ATKV-Kinderboektoekennings 2025 Wenner Selfleeskategorie: Graad 8 tot 9
Elzandri, 'n holderstebolder plaaskind uit 'n groot, hegte familie, het een jaar om aan haar pa te bewys sy kan haar eie toekomsbesluite neem voor hy haar dwing om ná matriek universiteit toe te gaan. Haar ouers dink sy's te veel van 'n loskop en sy maak nooit enigiets klaar nie, maar Elzandri is vasberade om beheer te neem van haar eie lewe. Wanneer haar oudste niggie verloof raak en Elzandri vra om die troufoto's te neem, is dit die perfekte geleentheid om haar geliefde stokperdjie in 'n besigheid te omskep. Daar's net een probleem: sy moet die knorrige buurseun vra om haar te help. 'n Besigheid, graad 11, familiedrama, eerste liefde en haar eie wankelrige geloof . . . Dis baie dinge op een slag en dit voel vir Elzandri of haar deurmekaar brein heeltyd teen haar werk. Dis mos maar net haar hele toekoms wat daarvan afhang . . . so no pressure.

View full details