Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798184465 | Published: August 8, 2024 | Paperback

Kinkels en keuses 3: Die maniese muskiet moles

Kinkels en keuses 3: Die maniese muskiet moles

Illustrator:Stephen Wallace
Regular price R 165
Regular price R 0 Sale price R 165
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

WJ, sy suster Mindie, en hul beste vriend Raj, wil graag iets asemrowends aantrek vir die skool se kostuumdag aan die einde van Boekeweek. Hulle moet soos karakters uit hulle gunstelingboek aantrek en besluit op Die Drie Musketiers. Maar wanneer hulle in 'n vreemde oudhedewinkel op die perfekte bykomstighede vir hulle kostuums afkom, loop dinge lelik skeef. Nou is hulle Die Drie Muskiete! En hulle moet 'n wêreld van insekte en monsters oorleef om weer hul pad terug te vind huis toe.
Hierdie heerlike en humoristiese storie is propvol keuses wat die leser namens die hoofkarakter moet maak. Maar daar is ook allerhande onverwagse kinkels om die avontuur ekstra prettig te maak!

Author De Wet Hugo

Illustrator Stephen Wallace

View full details