Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798184700 | Published: July 29, 2024 | Board Book

Tjoppie sê goeienag - Kartonboek

Tjoppie sê goeienag - Kartonboek

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Vian Oelofsen
Regular price R 95
Regular price R 0 Sale price R 95
Out of print
VAT included.

Dit was 'n besige dag. Tjoppie maak gereed om te gaan slaap. Hy pak sy speelgoed weg, baljaar in die bad en lees 'n lekker slaaptydstorie.

Kom sê goeienag saam met Tjoppie, die nuuskierige hondjie!

Hierdie prettige kartonboek met pragtige illustrasies sal peuters en kleuters help om gereed te maak vir slaaptyd.

Author Liz de Villiers

Illustrator Vian Oelofsen

View full details