ISBN: 9780798184861 | Published: September 2, 2024 | Paperback
Liefde en verset
Liefde en verset
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
André le Roux se tweede digbundel verskyn 47 jaar ná sy debuut, Struisbaai-blues, wat kort ná publikasie in 1977 verbied is. Nou skryf hy met selfs skerper eerlikheid oor die liefde, begeerte, verlange en vreugde. Meer nog: oor die afslyt van die liggaam en die insig wat leefervaring bring. Hy tree in gesprek met mededigters soos Krog, Breytenbach, Bukowski, Van Wyk Louw, Cohen, cummings en Neruda, en steek kers op by die Oosterse meesters.
Le Roux se verse spreek van universele menslikheid en deernis, met bytende humor en selfspot. Hy verken 'n landskap van verval en vervreemding - nie sonder verset nie
Author André le Roux
Author ATKV2025
Share
