1
/
of
1
ISBN: 9780798184946 | Published: March 12, 2025 | Board Book
Loer binne: Dinosourusse
Loer binne: Dinosourusse
Author:Really Decent Books
Author:Loer binne reeks
Regular price
R 220
Regular price
R 0
Sale price
R 220
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie kartonboek is een van twee nuwe toevoegings tot die topverkoper Loer binne-reeks.
Tien lig-en-loer-flappies met versteekte verrassings gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor dinosourusse uit te vind.
Die flappies is sterk genoeg vir selfs die gryperigste handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die prettige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die verskillende dinosourusse te ontdek.
Author Really Decent Books
Author Loer binne reeks
Share
