Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798184953 | Published: March 12, 2025 | Board Book

Loer binne: Goeters wat beweeg

Loer binne: Goeters wat beweeg

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie kartonboek is een van twee nuwe toevoegings tot die topverkoper Loer binne-reeks.

Tien lig-en-loer-flappies met versteekte verrassings gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor dinge wat beweeg uit te vind - van treine en bote tot fietse en roltrappe!

Die flappies is sterk genoeg vir selfs die gryperigste handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die prettige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die verskillende dinge wat beweeg te ontdek

View full details