Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798184991 | Published: September 16, 2025 | Paperback

30 Minute Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek

30 Minute Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek

Regular price R 380
Regular price R 0 Sale price R 380
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

TOPVERKOPER LOUISA HOLST Is TERUG MET NOG 'N TREFFER PROPVOL WATERTANDGEREGTE, WAT IN 'N JAPTRAP IN JOU LUGBRAAIER
GEMAAK KAN WORD.

Dié keer neem Louisa die lugbraaier op 'n toer van die staatmakers in jou inkopiemandjie. Wors, hoender, vis, maalvleis, steak, tjops, vrugte en groente kry elk 'n beurt. natuurlik met eg Suid-Afrikaanse kinkels.

Smul aan breyani-hoenderslaai, stokvis-en-jalapeño-gebak, volstruissosaties, shisanyama-steak, varktjops met geroosterde chakalaka, stampmielies-en-bone worsbredie en nog baie meer.

Hier's jou pad na 'n smaaksensasie - met elke ete, so maklik soos nóú. En daardie ietsie soets om mee af te sluit? Ontspan, hier is vele verleidelike nageregte, almal met heerlike vrugte. Alles kant en klaar in 30 minute!

Ingesluit: Bereidingstye
Gaarmaaktye
Lugbraaiertemperature
Tyd-en-temperatuurtabel
Lugbraaierwenke

Author Louisa Holst

View full details