1
/
of
1
ISBN: 9780798185004 | Published: June 2, 2025 | Paperback
Hondman 06: Wild en Woes
Hondman 06: Wild en Woes
Author:Dav Pilkey
Regular price
R 275
Regular price
R 0
Sale price
R 275
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
'Voel jy ooit asof jy nie heeltemal inpas nie? Jy is nie alleen nie! In die nuutste Hondman staar ons dapper hond sy grootste uitdaging nog in die gesig. Hondman word onregverdig beskuldig en tronk toe gestuur. Terwyl sy vriende sy onskuld probeer bewys, moet Hondman uitvind waar hy werklik hoort. Kan hy sy plek in beide die honde- en mensewêreld vind?
Bekroonde skrywer en kunstenaar Dav Pilkey se gewilde Hondman-reeks spreek lesers van alle ouderdomme aan en verken universele positiewe temas.'
Author Dav Pilkey
Share
