Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798185042 | Published: February 17, 2025 | Paperback

Die vyf susters

Die vyf susters

Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die vyf ongetroude Delportsusters woon saam in hul oorlede ouers se huis. Wanneer die oudste suster, Rosa, laat een Saterdagaand koelbloedig doodgeskiet word, is daar dus minstens vier verdagtes. Maar mettertyd kom dit aan die lig dat die vermoorde slagoffer allermins geliefd was en dat talle mense haar graag uit die pad wou hê.

Moord-en-roofspeurder Adriaan Kruger, wewenaar en bedrewe origamibeoefenaar, moet al sy vernuf inspan om die skuldige te probeer ontmasker. Maar dis makliker gesê as gedaan, veral wanneer hy toenemend sukkel om te verhoed dat sy gevoelens vir die hoofverdagte met sy gesonde oordeel inmeng.

Die vyf susters is die eerste titel in 'n reeks van vyf ligte spanningsverhale wat tussen 1998 en 2003 deur die gewilde skrywer Eleanor Baker onder die skuilnaam Alex Muller geskryf is. Hierdie reeks is net die regte medisyne vir alle leunstoel-kriminoloë wat hou van 'n skerpsinnige whodunnit wat met 'n tikkie romanse en humor gepaardgaan.

Author Eleanor Baker

Author Alex Muller

View full details