Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798185080 | Published: July 18, 2025 |

Drie moorde in die Baai

Drie moorde in die Baai

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Bianca Fabricious, hygromanskrywer en nuwe eienaar van die Strandlopergastehuis gastehuis op St. Helenabaai, het skaars haar voete gevind of die uitsig voor haar kamervenster verander in 'n misdaadtoneel. Om alles te kroon is die slagoffer 'n blondine met wie Bianca onlangs haaks was oor dié se kaalbas- sonbaaiery voor al die hotelgaste.
Dis duidelik dat die gawe speur adjudant Meintjies haar glo wanneer Bianca verduidelik sy het bloot die liggaam ontdek, maar kaptein De Wee is 'n perd van 'n ander kleur. Hy mag dalk soos Barbie se Ken lyk, maar op die beste van dae is hy 'n stompsinnige wetter.
Bianca probeer haarself as verdagte uitskakel en die regte boosdoener aan die kaak stel, maar dit veroorsaak 'n hele reeks onvoorsiene gebeure ...

Author Madelein Rust

View full details