1
/
of
1
ISBN: 9780798185165 | Published: June 19, 2025 | Paperback
Die rooi angelier
Die rooi angelier
Author:Eleanor Baker
Author:Alex Muller
Regular price
R 270
Regular price
R 0
Sale price
R 270
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Speurder Adriaan Kruger is op die spoor van 'n moordenaar wat só pynlik netjies te werk gaan dat hy oënskynlik geen leidrade agterlaat nie. Boonop lyk dit asof die moordenaar doelbewus kat-en-muis met hom speel. Sal hy die moordenaar kan vastrek voordat dié weer toeslaan?
Dié senutergende misdaadondersoek waarin Adriaan gewikkel is, sal die leser aan die raai hou tot en met die heel laaste bladsy.'
Author Eleanor Baker
Author Alex Muller
Share
