Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798185189 | Published: January 14, 2026 | Paperback

Drie misdade in n knoop

Drie misdade in n knoop

Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die moord-en-roofspeurder Adriaan Kruger verhuis saam met sy nuwe vrou na Overberg, 'n dorpie in die Suid-Kaap.
Daar ontdek hy gou onheil is nie beperk tot die grootstad nie. Die egpaar is nog besig om hul voete te vind toe hy skielik gekonfronteer word met 'n raaiselagtige verdwyning, 'n dorpenaar wat sterf weens vergifting, en 'n ou, onopgeloste saak wat lyk asof dit met die twee onlangse sake verband hou. Drie misdade, wat oënskynlik geen raakpunte het nie - maar los jy één op, so vermoed Adriaan, word die ander los drade ook vasgeknoop . . .
Drie misdade in 'n knoop is die derde titel in 'n reeks van vyf ligte spanningsverhale wat tussen 1998 en 2003 deur die gewilde skrywer Eleanor Baker onder die skuilnaam Alex Muller geskryf is.

Author Eleanor Baker

Author Alex Muller

View full details