1
/
of
1
ISBN: 9780798185318 | Published: September 16, 2025 | Paperback
Wikus se wetenskaplike dagboek
Wikus se wetenskaplike dagboek
Author:Karla Cloete
Illustrator:Tumi Steyn
Regular price
R 180
Regular price
R 0
Sale price
R 180
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Wikus besluit om ʼn dagboek te hou vir een belangrike rede: Sy nuutste wetenskaplike eksperiment het, soos al die ander, verskriklik, verskriklik verkeerd geloop en hy wil uitvind waarom. Die meganiese draak wat hy as troeteldier maak, breek los by die kerkbasaar se pannekoektafel en veroorsaak chaos.
Dan maak hy en sy vriendin Violet superhelium en word onverwags deel van 'n lugballonresies. En op sy ouma se tagtigste verjaardagpartytjie beland sy vraatformule in die verkeerde hande . . .
Author Karla Cloete
Illustrator Tumi Steyn
Share
