Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798185332 | Published: August 15, 2025 | Paperback

Duistermaan

Duistermaan

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 185
Regular price R 0 Sale price R 185
Out of print
VAT included.

Dennis verhuis saam met sy ouers na 'n afgeleë padstal in die Drakensberge. Die eienaar hou 'n unieke klompie diere op die plaas aan - maar die vreemdste van almal is 'n grys wolf genaamd Bruno. 
Wanneer die buurman se alpakkas dood gevind word, is daar gerugte van 'n 'Wolfmens'. En dan ontdek hy 'n ou selfoon in sy kamer met 'n ysige boodskap. Hy moet die waarheid ontrafel voordat wat ook al in die donker skuil nog 'n slagoffer eis . . .

Author Jaco Jacobs

View full details