Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798185363 | Published: July 18, 2025 | Hardcover

Opwipsprokie: Hansie en Grietjie

Opwipsprokie: Hansie en Grietjie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 265
Regular price R 0 Sale price R 265
Out of print
VAT included.

'Herontdek die tydlose verhaal van Hansie en Grietjie met hierdie betowerende opwipboek! Hansie en Grietjie verdwaal in die woud en kom op 'n liplek-lekkergoedhuisie af. Maar alles is nie pluis nie . . . 

Pragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is 'n nuwe avontuur wat jou nooi om Hansie en Grietjie se slim planne te aanskou. Hierdie interaktiewe boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met lieflike illustrasies.'

View full details