1
/
of
1
ISBN: 9780798185370 | Published: July 18, 2025 | Board Book , Hardcover
Opwipsprokie: Aspoestertjie
Opwipsprokie: Aspoestertjie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:North Parade Publishing
Regular price
R 265
Regular price
R 0
Sale price
R 265
VAT included.
Couldn't load pickup availability
'Herontdek die tydlose verhaal van Aspoestertjie met hierdie betowerende opwipboek! Aspoestertjie wil graag na die prins se bal toe gaan, maar haar wrede stiefma en stiefsusters los haar by die huis. Gelukkig verskyn die towerfee betyds om seker te maak dis 'n onvergeetlike aand.
Pragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is 'n nuwe avontuur! Hierdie interaktiewe boek is perfek vir elke boekrak en kombineer klassieke storievertelling met lieflike illustrasies.'
Author North Parade Publishing
Share
