Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798185394 | Published: October 16, 2025 | Paperback

My eerste opwip met flappe: Jan en die boontjierank

My eerste opwip met flappe: Jan en die boontjierank

Regular price R 240
Regular price R 0 Sale price R 240
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

ʼn Arm plaasseun verruil sy familie se koei vir towerboontjies wat oornag tot ʼn reuseboontjierank groei! Hy klim tot hoog in die wolke en ontdek ʼn reus se kasteel vol skatte. Die seun moet baie dapper wees en van die kwaai reus ontsnap om die skatte huis toe te bring.
Betree die betowerende wêreld van sprokiesverhale met ʼn interaktiewe hervertelling van Jan en die boontjierank! Die opwiptonele en flappe in hierdie klassieke storie sal kinders se verbeelding aangryp en hul nuuskierigheid prikkel.

View full details