1
/
of
1
ISBN: 9780798185592 | Published: January 5, 2026 | Board Book
Opwipsprokie: Die slapende skoonheid
Opwipsprokie: Die slapende skoonheid
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:North Parade Publishing
Regular price
R 265
Regular price
R 0
Sale price
R 265
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Herontdek die tydlose verhaal van Die slapende skoonheid met hierdie betowerende opwipboek!
'n Vloek word oor die prinses en al die koning se onderdane uitgespreek wat hulle honderd jaar lank laat slaap. Baie prinse probeer deur die jare, maar net een kry dit reg om die slapende skoonheid wakker te maak.
Elke bladsy is 'n nuwe avontuur met 3D-illustrasies wat jong lesers én volwassenes sal boei. Hierdie boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met illustrasies wat werklik voor jou oë lewendig word!
Author North Parade Publishing
Share
