Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798185608 | Published: October 27, 2025 | Board Book

Soek in die boek: Goeters wat gaan

Soek in die boek: Goeters wat gaan

Author:Townhouse
Regular price R 175
Regular price R 0 Sale price R 175
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'Welkom by 'n opwindende reis met voertuie op land, water en in die lug! Elke bladsy bied 'n nuwe avontuur: 'n fiets met 'n klokkie wat lui, 'n groot geel bus vol passasiers, en 'n stoomtrein wat op die spore ry.
Die vrolike rymteks nooi kleintjies uit om saam te gesels, terwyl die ''soek-en-vind'' speletjie op elke bladsy kinders lank sal besig hou. Met 'n handige drahandvatsel, perfek vir klein handjies, kan hierdie boek oral saamreis!'

Author Townhouse

View full details