Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798185639 | Published: November 10, 2025 | Paperback

Kleinkat 2: Perspektief

Kleinkat 2: Perspektief

Author:Dav Pilkey
Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Welkom terug in die kreatiewe wêreld van Kleinkat se strokiesklub waar een-en-twintig paddavissies die kunsklas onderstebo keer! 

Die paddavissies het nou reeds geleer om hulle eie strokies te skep en die kreatiewe chaos bars behoorlik los. Elke padda ontdek hulle unieke stem. Maar wanneer die perfeksionistiese Manie met reëlbreker Nannie bots oor die “regte” manier van strokies maak, moet Kleinkat hulle leer dat die beste kuns ontstaan wanneer beide orde én chaos gehandhaaf word.

Author Dav Pilkey

View full details