1
/
of
1
ISBN: 9780798185653 | Published: December 3, 2025 | Board Book
Wat ruik so? Op die plaas
Wat ruik so? Op die plaas
Author:Buddy and Barney
Regular price
R 240
Regular price
R 0
Sale price
R 240
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Krap, ruik en los die stinkerigste raaisel op!
Wie woon almal op die plaas? Die diere daar is almal maats. Maar al waaroor hulle heeldag praat, is wie die stinkste wind kan laat! Op 'n pretreis deur die plaas word elke verdagte een vir een ondersoek, van die skaap wat na koekies ruik tot die hen wat na springmielies ruik.
Kinders sal van begin tot einde giggel! Elemente soos rymteks, flappies en 'krap-en-ruik' skep 'n interaktiewe leeservaring wat kinders keer op keer sal wil herhaal.
Author Buddy and Barney
Share
