Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798185677 | Published: October 21, 2025 | Soft Cover

Skorpio

Skorpio

Author:Deon Meyer
Regular price R 375
Regular price Sale price R 375
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Griessel moet die saak in Idasvallei vat. Die een van die private speurder, vergruis onder die BMW in die motorhuis. Want Cupido ken die slagoffer. Dit was sy boesemvriend. En hy sê dis g'n ongeluk nie. Dis moord, finish en klaar. Hy wil met alle mag deel wees van die ondersoek.

Bennie smag na sy kollega se hulp, want elke leidraad lei na nêrens. Probleem is, die kolonel het vir Vaughn op die brandstigting van 'n skaapwagtershut gesit. Hy, eindelik weer 'n kaptein, net soos Bennie. Wat sy tyd nou só moet mors.

Tot die woonwa op die spogplaas daar naby ook in vlamme opgaan. En die identiteit van die verkoolde liggaam die media tot raserny dryf.

Dis wanneer die poppe begin dans.

Author Deon Meyer

View full details