Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798185769 | Published: June 3, 2026 | Paperback

Bloedbande

Bloedbande

Regular price R 252
Regular price R 280 Sale price R 252
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Na die gewoel en gejaag van die grootstad het inspekteur Adriaan Kruger begin gewoond raak aan die relatief rustige lewe op die dorpie Overberg. Hy en Karien is baie gelukkig, en nou verwag sy hulle tweeling. Hy word boonop tot kaptein bevorder.

Maar onheil slaap nooit nie, en twee misdade stuur skokgolwe deur die gemeenskap: die aanval op 'n jong meisie, en wat lyk na 'n bloedige gesinsmoord.

As hy net op die moord kon fokus, sou sy taak makliker wees. Maar die meisie wat aangeval is se pa is 'n vooraanstaande man in die gemeenskap. En soms lyk dit of daar 'n verband tussen die twee misdade is …

Author Eleanor Baker

Author Alex Muller

View full details