Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798185837 | Published: March 6, 2026 | Board Book

Rocco sê goeienag

Rocco sê goeienag

Author:Townhouse
Regular price R 158
Regular price R 175 Sale price R 158
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Kom saam met Rocco op 'n interaktiewe slaaptyd-avontuur! Ses tonele wat verander en rymteks sorg dat kleintjies hulle nagroetine op 'n prettige manier ervaar - van speelgoed opruim en melk drink, tot tande borsel en stories deel. Só leer hulle 'n eenvoudige slaaptydroetine.

Dis die perfekte boek vir kinders wat 'n bietjie ekstra aanmoediging (en baie meer pret) nodig het wanneer dit tyd is om te gaan slaap. Hierdie is die slaaptydstorie waarvoor kinders oor en oor sal vra!

Author Townhouse

View full details