1
/
of
1
ISBN: 9780798185851 | Published: March 6, 2026 | Board Book
Rocco se goor dag
Rocco se goor dag
Author:Townhouse
Regular price
R 158
Regular price
R 175
Sale price
R 158
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Só maak ons 'n goor dag beter! Hierdie interaktiewe kartonboek maak dit lekker om oor emosies en vriendskap te leer. Lees saam terwyl Rocco en sy vriende leer om met maats te speel, te deel en jammer te sê.
Ses tonele wat verander en treffende rym wys dat selfs die moeilikste dae lekker kan eindig. Dis die perfekte boek vir kinders wat 'n bietjie ekstra aanmoediging nodig het om groot gevoelens en sosiale situasies aan te pak.
Author Townhouse
Share
