Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798186094 | Published: May 18, 2026 | Board Book

Die storie van Noag se ark - My eerste Bybel - opwipboek

Die storie van Noag se ark - My eerste Bybel - opwipboek

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 200
Regular price R 250 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Herontdek die tydlose verhaal van Noag se ark!

Wanneer God vir Noag vra om 'n reusagtige ark te bou, maak Noag diere van regoor die wêreld bymekaar. Wanneer die groot vloed kom, skuil mens en dier veilig binne die skip, maar sal hulle ooit weer droë grond sien? En watter teken sal God vir hulle van Sy belofte stuur?

Die klassieke storievertelling met opwiptonele sal kinders bekoor terwyl hulle leer oor God se liefde en wat dit beteken om jou geloof uit te leef.

View full details