Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798186360 | Published: July 27, 2026 | Board Book

Die storie van Moses

Die storie van Moses

Regular price R 225
Regular price R 250 Sale price R 225
Out of print
VAT included.

Dispatch as soon as the book is published on

Volg Moses se lewe van die oomblik toe hy as baba in die rivier gevind is tot waar hy oor die Beloofde Land uitkyk, met tonele wat voor jou in 3D oopvou.

Elke bladsy is 'n nuwe avontuur, met illustrasies wat jong lesers sal boei. Hierdie toevoeging tot die Bybelopwip-reeks sal kinders bekoor terwyl hulle leer oor die profeet wat van aangesig tot aangesig met God gepraat het—en wat dit beteken om jou geloof uit te leef.

View full details