Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798186377 | Published: September 30, 2026 | Board Book , Fiction

Opwipsprokie: Pinocchio

Opwipsprokie: Pinocchio

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Hr
Regular price R 239
Regular price R 265 Sale price R 239
Out of print
VAT included.

In ’n besige klein werkswinkel word ’n houtpop wonderbaarlik lewendig.

In hierdie vertelling van die immergroen sprokiesverhaal Pinocchio vou die tonele voor jou in pragtige 3D oop. Verken die gesellige werkswinkel en Pinocchio se opwindende wêreld terwyl die klassieke verhaal op ’n besondere manier tot lewe kom.

Hierdie nuwe uitgawe is die perfekte versamelstuk vir enige sprokiesliefhebber.

Author Hr

View full details