1
/
of
1
ISBN: 9780798186537 | Published: August 26, 2026 | Paperback
Kaptein Onderbroek: Die eerste maltrap-manga
Kaptein Onderbroek: Die eerste maltrap-manga
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Dav Pilkey
Regular price
R 255
Regular price
Sale price
R 255
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die wêreldwye trefferreeks is terug! Die eerste maltrap-manga volg die storielyn van die eerste hoofstukboek, maar in die vorm van ’n grafiese roman wat in Westerse-styl (links-na-regs) lees. Sluit aan by die beste vriende George en Harold wanneer hulle Kaptein Onderbroek – hulle eie superheld! – loslaat. Hy is vinniger as ’n vlieënde rekband en sterker as ’n bokserbroek; hierdie ikoniese held spring in aksie om ’n nuwe geslag te laat skaterlag.
Author Dav Pilkey
Share
