Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798186544 | Published: October 10, 2026 | Board Book

Tjoppie se potjie

Tjoppie se potjie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 68
Regular price R 85 Sale price R 68
Out of print
VAT included.

Dit is die derde boek in die kartonboekiereeks oor die karakter, Tjoppie – ‘n hondjie wat allerhande avonture saam met sy maats beleef.

Vandag speel Tjoppie en Fluit-Fluit buite in die tuin, toe iets in sy magie skielik begin klop en kriewel. Gelukkig weet hy presies wat om te doen en kom sommer gou-gou by sy potjie uit! Die kartonboekreeks fokus op 'n jonger ouderdomsgroep met temas oor eerste ervaringe wat soms uitdagend kan wees.

View full details