Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798186551 | Published: October 7, 2026 | Board Book

Tjoppie gaan dokter toe

Tjoppie gaan dokter toe

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 68
Regular price R 85 Sale price R 68
Out of print
VAT included.

Dit is die vierde boek in die kartonboekiereeks oor die karakter, Tjoppie – ‘n hondjie wat allerhande avonture saam met sy maats beleef.

Vandag is 'n groot dag vir Tjoppie, want hy gaan die dokter besoek. Die dokter luister met 'n stetoskoop na Tjoppie se hartjie en gee vir hom 'n suigstokkie omdat hy so dapper is! Die kartonboekreeks fokus op 'n jonger ouderdomsgroep met temas oor eerste ervaringe wat soms uitdagend kan wees.

View full details