Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798225946 | Published: September 8, 2025 | Hardcover

Die Bybel 1933 Vertaling Swart Hardeband

Die Bybel 1933 Vertaling Swart Hardeband

Regular price R 500
Regular price R 0 Sale price R 500
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met 'n hersiening van hierdie teks wat in 1953 gepubliseer is. 'n Nuwe Afrikaanse vertaling het in 1983 verskyn. In 2007 het 'n spesiale vertaling spesifiek vir Dowes, Die Bybel vir Dowes, die lig gesien. Nog 'n vertaling in Afrikaans, Die Bybel: 2020-vertaling, is in 2020 gepubliseer.
Met hierdie spesiale uitgawe van die eerste Afrikaanse Bybel herdenk ons die 100-jarige bestaan van Afrikaans as 'n amptelike taal. Hierdie uitgawe dien as 'n simbool van die ontwikkeling van Afrikaans, van sy nederige begin tot 'n ryk en veelsydige taal wat vandag deur miljoene Suid-Afrikaners gepraat word.
1933-vertaling
Volledige Bybel
Mediumgrootte
Swart hardeband
Bykomende materiaal oor die geskiedenis van die Bybel in Afrikaans
1 483 bladsye

View full details