ISBN: 9780798678674 | Published: November 1, 2011 |
Kagiso Leesboeke Totsiens Grootboek
Kagiso Leesboeke Totsiens Grootboek
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die Kagiso Leesboekreeks is 'n pragtig geillustreerde, gegradeerde leesprogram vir die Grondslagfase wat 'n reeks situasies en kontekste lewensgetrou en realisties uitbeeld. Die reeks stel leerders in staat om hulle leesvaardighede stapsgewys en met vertroue te ontwikkel. Die reeks kan gebruik word om leesvaardighede te ondersteun, of as 'n volledige geletterdheidsprogram. Die kursusmateriaal vir elke graad bestaan uit 'n aantal leesboeke en 'n onderwysersgids, asook 'n werkboek. Die klasstelle bied veelvuldige stelle leesboeke en eksemplare van die Groot Formaat Boeke.
Author KAGISO
Share
