Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799337068 | Published: February 12, 2025 |

20 Afrikaanse Volkswysies Vir Beginners Op Kitaar

20 Afrikaanse Volkswysies Vir Beginners Op Kitaar

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 345
Regular price R 0 Sale price R 345
Out of print
VAT included.

Die idee van 'n versameling liedjies vir kitaar het ontstaan as gevolg van die behoefte aan bekende en relatiewe maklike wysies vir die beginner kitaar speler. Hierdie versameling van liedjies uit die F.A.K is deur Abri Jordaan verwerk en sal groot byval vind by alle beginners van kitaar, oud en jonk. Die versameling sluit ou bekendes soos Hansie Slim, My Sarie Marais, Bobbejaan klim die Berg, Ek soek na my Dina en vele meer in.

Author Abri Jordaan

View full details