Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799338225 | Published: September 1, 2015 |

Stalmaats 03 Anri se plan

Stalmaats 03 Anri se plan

Author:Lize Roux
Regular price R 150
Regular price Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Anri en haar twee Stalmaats vriende, Karen en Megan, hou baie van die Peace Shelter kinders wat die ryskool besoek. Veral Nomhle wat net so baie van perde hou soos hulle. Anri hulle besluit om 'n lekker verrassing vir die skuilingkinders te reël. Maar dan gebeur 'n aaklige ding... Is Nomhle regtig die skuldige? Sal die drie Stalmaats betyds kan uitvind wat gebeur het, voor dit te laat is vir Nomhle?

Author Lize Roux

View full details