Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799338232 | Published: September 1, 2015 |

Stalmaats 04 Spookperd

Stalmaats 04 Spookperd

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Lize Roux
Regular price R 125
Regular price Sale price R 125
Out of print
VAT included.

Anri, Karen en Megan is baie opgewonde. Tannie Maja en Oom Dewald beplan 'n opwindende pretrit vir die Stalmaats. Twee hele aande in die veld saam met die perde. Maar sommer op die tweede dag van die pretrit loop dinge skeef... Sal Anri en haar maats kan keer dat die pretrit in 'n nagmerrierit verander?

Author Lize Roux

View full details