Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799338928 | Published: April 1, 2015 |

Slym en die gogga-sirkus

Slym en die gogga-sirkus

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 145
Regular price R 0 Sale price R 145
Out of print
VAT included.

Die gogga-sirkus is hier! Slym en die paddas in juffrou Plat Anna se klas is baie opgewonde oor die pragtige rooi-en-wit sirkustent. Daar is slakke wat suigstok-toertjies doen, sprinkane baljaar op trampolines en die krieke oefen vir die sirkus-simfonie. Maar iewers sluip 'n skelm met bose planne rond ... Sal slym en sy beste vriend, Paddavoet, 'n plan kan maak voordat dit te laat is?

Author Fanie Viljoen

View full details