Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799341348 | Published: June 1, 2015 |

Jamie en Sebastiaan en die storiemol

Jamie en Sebastiaan en die storiemol

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Vian Oelofsen
Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

In die tweede boek kry Jamie en sy kat, Sebastiaan, 'n baie belangrike opdrag - hulle moet die storiemol gaan soek. Die storiemol het spoorloos verdwyn, en sonder haar sal al die stories op aarde opdroog. 'n Wêreld sonder stories sal 'n aaklige plek wees. Daarom vertrek Jamie en Sebastiaan dadelik op hul nuutste avontuur - met die hulp van 'n slim sprinkaan en 'n pratende hysbak!

Author Martie Preller

Author Martie Kruger

Illustrator Vian Oelofsen

View full details