Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799341737 | Published: September 1, 2015 |

Wurms met Tamatiesous

Wurms met Tamatiesous

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 160
Regular price Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Het jy al ooit gewonder wat op die spyskaart is by die Rilrestaurant? Is jou boetie dalk 'n alien? Wat is die beste raad vir wegloopneus? Waarom is skottelgoed gevaarlik? Wat is minder kat as 'n meerkat? Almal weet van Mary se beroemde lammetjie maar het jy al haar ander troeteldier ontmoet? Hierdie vrolik geillustreerde bundel bevat meer as vyftig prettige, oorspronklike, grillerige en skreeusnaakse rympies uit die pen van Jaco Jacobs.

Author Jaco Jacobs

View full details