Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799344301 | Published: April 1, 2013 |

Stalmaats 01 Perdedrome

Stalmaats 01 Perdedrome

Author:Lize Roux
Regular price R 125
Regular price R 0 Sale price R 125
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Anri mis haar beste maat en haar ou ryskool. Sy is sommer vies omdat haar pa na 'n ander dorp verplaas is. Maar gelukkig ontmoet sy vir Megan en Karen, twee van die ruiters by haar nuwe ryskool. Sommer gou word Anri deel van die opwinding by die Dagbreek-ryskool. Sal Anri en haar nuwe maats gekies word vir die Stalmaats-span? Watter ander planne voer die katterige Vinette in die mou? Wat het gebeur met Thunder, die omgekrapte merrie waarvoor almal so bang is?

Author Lize Roux

View full details