1
/
of
1
ISBN: 9780799344394 | Published: September 1, 2012 | Paperback
Evangelis van Kaggelsberg
Evangelis van Kaggelsberg
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Abraham Phillips
Regular price
R 165
Regular price
R 0
Sale price
R 165
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die mense van die flatse van Kaggelsberg gaan gebuk onder die diktatuur van die gewelddadige gangsters wat hulle lewens soos 'n virus inneem. Wanneer Jaffie met die Bybel as sy wapen, hom verset teen hierdie oorheersing, is daar 'n stroom van verset en 'n onvermydelike uiteinde. Die gangsters word een na die ander vermoor, maar wie is die moordenaar? Wie is uiteindelik werklik te blameer vir hierdie string moorde?
Author Abraham Phillips
Share
