Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799344486 | Published: September 1, 2015 |

Stalmaats 02 Totsiens Sugarplum

Stalmaats 02 Totsiens Sugarplum

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Lize Roux
Regular price R 125
Regular price Sale price R 125
Out of print
VAT included.

Anri se verjaarsdag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats vriende, Karen en Megan, beplan die beste verjaarsdagpartytjie ooit. Maar dan hoor Anri verskriklike nuus by Vinette... Gaan Sugarplum, aan die ongeskikte Benedictus Dippenaar verkoop word? Hoekom jok Jacques vir Anri? En gaan hierdie die aakligste verjaarsdag van Anri se hele lewe wees?

Author Lize Roux

View full details