Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799344981 | Published: September 1, 2014 |

Skerpioen

Skerpioen

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 225
Regular price Sale price R 225
Out of print
VAT included.

Skerpioen van Wynand Coetzer is 'n juweel van 'n roman. Dit skitter met al die fasette wat die bitter aarde van hierdie land daaruit wring; dit is 'n weelderige teks, met vurige skakerings van sensualiteit en drif; dit is 'n oerteks wat op 'n opwindende wyse die essensie van die mens naspeur soos hulle die eerste keer in die brakland van Afrika geleef het; dit is ook die mitiese soektog van die mens na 'n lieflike, harde, en verlore paradys.

View full details