Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799345001 | Published: September 1, 2015 |

Speurder Annika 3 maak 'n plan

Speurder Annika 3 maak 'n plan

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Tamarin Skead
Regular price R 125
Regular price R 0 Sale price R 125
Out of print
VAT included.

Annika is mal oor speurverhale en raaisels, maar daar gebeur deesdae niks opwindends by die skool nie. Dan hoor Annika en haar maats van die Oupa-en-Ouma-dag. Almal is opgewonde daaroor om hulle oupas en oumas saam te bring skool toe. Maar Annika is die enigste een wat agterkom daar is iets fout met Nicolene.

Author Elmarie Botes

Illustrator Tamarin Skead

View full details