Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799345018 | Published: March 1, 2018 |

My eerste woordeboek: Afrikaans, Engels, Xhosa, Zoeloe

My eerste woordeboek: Afrikaans, Engels, Xhosa, Zoeloe

Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

''n Vrolike, prettige eerste woordeboek vol kleurryke illustrasies. Kinders sal hope pret hê en basiese woordeskat in vier van Suid-Afrika se amptelike tale aanleer terwyl hulle hierdie boek speel-speel verken. Maklike woord-prent-assosiasies word in Afrikaans, Engels, Xhosa en Zoeloe volgens verskillende temas gerangskik. Van die temas sluit in: klere, kos, tuin, teenoorgesteldes, voëls, diere, skool, my liggaam en my familie. 'n Moet-hê-boek vir elke gesin se boekrak!

Author Maja Sereda

View full details