1
/
of
1
ISBN: 9780799345025 | Published: August 1, 2009 |
Slym en die beker van geluk
Slym en die beker van geluk
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Fanie Viljoen
Regular price
R 145
Regular price
R 0
Sale price
R 145
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Koning Kwaak, die paddakoning, kom Paddavlei toe! En hy bring boonop die Beker van Geluk saam. Enigiemand wat daaruit drink, sal sewe jaar lank dolgelukkig wees. Slym en die paddas in juffrou Plat Anna se klas kan nie wag om te sien wie gekies gaan word om uit die beker te drink nie. Maar dan gebeur 'n vreeslike ding ... Derde titel in die reeks.
Author Fanie Viljoen
Share
