1
/
of
1
ISBN: 9780799345056 | Published: October 1, 2009 |
Sonja Serfontein en die groot kaas
Sonja Serfontein en die groot kaas
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Saskia Kuscke
Illustrator:Alistair Ackerman
Regular price
R 120
Regular price
R 0
Sale price
R 120
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Sonja Serfontein is dertien. Maar sy is nie 'n gewone dertienjarige nie. Sonja het spesiale kragte. Sy kan 'n honderd keer haar eie gewig optel, haar ore is so skerp dat sy 'n naald kan hoor val ... o ja, en sy kan vlieg. Maar ongelukkig is Sonja (alias X) nie die enigste superheld in die stad nie ... Die irriterende superheld Wolf steel aanmekaar haar kollig. Die Groot Kaas, 'n boosaardige booswig, smee nare planne om die staatspresident, te ontvoer.
Author Saskia Kuscke
Illustrator Alistair Ackerman
Share
