Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780799345063 | Published: November 1, 2009 |

Los ons uit

Los ons uit

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 145
Regular price R 0 Sale price R 145
Out of print
VAT included.

Diep, diep in 'n donker bos,
waar die son net soms deur die takke loer,
woon die Babalela en al sy maats.

Op 'n dag kom 'n klomp mense met vangnette en toue. Hulle wil die Babalela en sy vriende vang. Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die Fripperwakkies is baie bang. Maar die Babalela het 'n plan. Hy gaan nie toelaat dat enige iemand hulle weer in bokse sit nie ...

Los ons uit! is die derde boek in die immer gewilde Babalela-reeks.

View full details