1
/
of
1
ISBN: 9780799345087 | Published: September 1, 2013 |
Lammervanger
Lammervanger
Author:Frans van Rensburg
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Lammervanger spreek 'n unieke tema in Afrikaans aan: die armoede wat soveel Afrikaanse mense in die afgelope paar dekades oorval het, en die dinge wat mense bereid is om te doen om seker te maak hulle oorleef.
Johannes se pa het sy werk verloor en sy ma werk nou as bediende by die ryk oom Alfred Botha. Johannes sien dat oom Alfred besonder baie van hom hou en hy besef dat as hy sy kaarte reg speel, sal die oom help dat hy 'n akademiese toekoms het.
Author Frans van Rensburg
Share
